» Homepage
 » Advanced Search
 » Contact Us
 » Estate Agents


Waterpoort property for sale

 
Property Price: R50,000,000
Farm / Smallholding in Waterpoort: Die jagplaas is ongeveer 4200ha groot. 5Km vanaf Waterpoort in die Soutpansberge. Pragtige natuurskoon met 4-5 km rivierfront(Sandrivier). Dit word gebruik as 'n jagplaas en is elke jaar vol bespreek. Behuising: Huis met 9 slaapkamer, Huis met drie slaapkamers en aparte grasdak rondawel, Dubbel verdieping huis,2 slaapkamer houthuis by rivier, 2 slaapkamer huis bo op berg, jagkamp bestaan uit huis 3 slaapkamers, 2 grasdak rondawels, lapa. Wild wat voorkom Kudu, Eland, Impala,Gemsbuck, Njala,Giraffe, Blou widebeest, BaboonMountain Reedbuck, Klipspringer,Steenbok, Duiker,Leopard, Bushbuck, Waterbuck, Zebra, Sharp's grysbok,Warthog, ongeveer 200 sepies voels waronder die kuifkop tarentaal. Ongeveer 200 - 300 boom spesies. BaieKremetarte. 2de grootste Kremetart in SA op plaas, 39m in omtrek. Lapa van jagkamp onder hierdie boom. Goeie en sterk water en rivier wat deur die jaar loop. By prys ingesluit. 1 trekker, 2 trailors, 3 land cruisers jag voertuie. Die volgende Rowland Award diere is gejag gedurende 2006. Net die grootstes word genoem, Kudu 63 inches, Waterbuck 30 inches, Njala 29 inches, Leopard 9 feet, Impala 25 inches, Buschbuck 16 inches. Plaas geskik vir Buffels en sal gevestig word. - Property Waterpoort
 
Waterpoort Property
 
» Bed's - 9
» Bath's - 4
 
Waterpoort Property Contact
 
Rika de Winnaar
Rika de Winnaar Estates
Tel: 058-8632844
Cell: 0824489018
 
 
 
 
 
Reference: 1133055
 
(click images to enlarge)
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Available Cities/Towns

Bela-Bela (Warmbaths) property(2), Makhado (Louis Trichardt) property(1), Musina (Messina) property(33),